Die belofte (eBoek)

Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande na hul troudag het 'n verskriklike ongeluk Krickitt met 'n ernstige kopbesering vir weke in 'n koma gelaat. Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te h Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: "e;Ek is nie 'n held nie. Ek het 'n belofte gemaak en hou daarby."e; DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW genspireer het. Die boek bevat pragtige foto's van di inspirerende paartjie vr en n die ongeluk.

Visa mer

Skapa konto för att sätta betyg och recensera böcker

Recensioner

Bli först med att recensera denna bok